deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 21 Junie 2018 31 views 0 Komentare 0likes keper waar golwe eindig noem ons hoogwater waar dit begin terugtrek word dit laagwater genoem waar mense lewens eindig word dit afsterwe genoem waar dit begin geboorte op die keper beskou ‘n anomalie ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next