Jongste aktiwiteit:

Kersfees

God se seën soos Kersfees reën
bevrug die dorre aarde
laat nuwe lewe uitspruit in ons honger harte
uit die niet skyn ‘n lig oor ‘n land wat donker is
word op jou en my gerig
laat hierdie Kersfees onverganklike sade
van woord en dade op barre aarde val
voed botsels met gebedswater
plant hierdie feestyd geloof, hoop en liefde
skep ‘n tuin van vrede
laat Sy loof aanwas in jou lewe
dan sal jy in die nuwe jaar vrugte dra
mildelik kan gee vir die wat vra

DIT IS DIE WONDER VAN KERSFEES
DAT ONS VIR EWIG LEWE

©Evanthe 2017




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Noelle Hart het n geregistreerde lid geword

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nadia het n geregistreerde lid geword