deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: troje Wasdae 25 Maart 2026 118 gesien 0 Komentare 0hou van kiere kierie ou kruk jy laat my swaar sluk telkens wanneer my rug soos ‘n ou houtbrug sy skakels versluk dan moet ek weer kom leun op jou jy wat my steun my kreun vat en dit verander in gelyke been © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende