Jongste aktiwiteit:

Kindwees in Oktober (Goud)

Onthou jy nog hoe kindwees sou afspeel in ons tyd
Kleinwees kanaäntogte; her-en-derwaarts se jolyt
Tye was nog anders en die sombere nog sag
Oktobers was in dartel en deur die winters sou ons lag
Bleker in die maanlig het die nagligte geskuil
Eksoties was ons drome en
Ragfyn was ons huil

Andries Fourie (Seirdna)
17.10.2021




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed