Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: deur gebroke mens

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 19 Oktober 2021 Aantal woorde: 74 114 Kere gelees 2


douvoordag kom dit
die koel luggie vanaf die see
soos deur ‘n donker woud
waai dit om my heen

in my lewensweg
kom die boodskap ook aan
deur ‘n gebroke mens
sny dit deur my siel

die natuur se stem
kom helder en verfrissend
oor fynbos veld en duin
weergalm dit in stilte

my Skepper se stem
kom twee-snydend skerp
oor gebroke lippe aan
heel dit elke wond

©Teãrlach




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Seirdna

    25 Oktober 2021

    Pragtig

  2. Tearlach

    30 Oktober 2021

    Baie dankie hoor

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1205
Kommentaar telling: 152

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 106 gaste aanlyn

Bydraes – Argief