Jongste aktiwiteit:

Kokosi Huisie

in die vaal wit
winter wind
staan ‘n stof kind.

brand siek hoenders
skarrel om
môre twintig te voed.

agter koue sink
nog ‘n kind
wat net dit verstaan.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed