Woestyn Pad
vlakte in die kaal kaal
vaal land,
die rivier fondasie ń naalstring
van groen en hoop
wat eeue alleen baklei
vir lewe.
weg, na…,
sny vêr oor dorre land
glowe sand spoel aan,
wit gras skuim
om kaal koppe.
Diè pad is
verveeld doel gerig
min slaggatte wat ritme breek
ek het geen behae
in die pad.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.