Kook en geniet
Nog regte ergte boerebeskuit
uit ouma se kombuis
die heerlikste mosbolletjies
en karringmelk skons
Piesang muffins
met ‘n knippie neutmuskaat
wat mens nooit in die steek laat
en roosterkoek wat buite bak op die kole
Gemmerbier, vetkoeke
met rosyne
al die watertand lekker resepte
‘n onthou in lank terug se reis
2 Kommentare
-

Kiekies
Oeee sondige lekkerte!!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2019 projek