deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Geskiedenis Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 Maart 2020 2.01k gesien 0 Komentare 0hou van kruisbande uit die menigte kom hy aangestap kruisbande en flennie broek broek deur kruisbande opgetrek broekspype hoog op gerem flennie broek verberg sy koddige postuur sy aangesig skoon en onskuldig ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende