Jongste aktiwiteit:

Konsultant

Kennis verkrag uit
talle onwillige baarmoerders
verlos as verwronge
nuwe belowende planne.

Planne op wit beplan
om nooit vars blou te sien
verkleur na rooier rooi
soos ontvanger
kennis, nuwe gedagtes
ont eer.

Ontwikkeling so verberg
verwerk in bundels
gladde duur papier,
rak lewe onbepaald
totdat die nuwe ou studie
herhaal…




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak