Kuns Uitstalling
op blanko skerms
ets gedagte beelde
dubbel blind bewys
esoteries wys aanvaar
opinies vorm
op geleesde kennis
reklame verwante flitse
verval in vooraf geselekteerde kommetaar
vee die swart karakters weg
negeer enige mollige gevoelens
kommersialseer die ervaring
vir dag besoekers
in een kant leerstoele
ń soet kruid reuk
professor sigaar rook
rys nuwe wysheid
die reuk is fris
sanitasie vir besoekersboek
ń DNA verlange
na mooi
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.