Jongste aktiwiteit:

Lafenis

Waar vlaktes van droogte
en heuwels vol rots
sy verstukkende stofpad
voor jou baan

Bid ek vir jou toe
n Geopende Hand,
Sagte grondbedekking
deur Genade so trou gegee.

Waar ewige dors sal lawe
En gebarste lippe sal salf.
En die swaarigheid van mens
sal rus in mos, groen uitgestrek.
Paula Paxton©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed