Leer
lere staan eenvoetig
fondasies onseker
skiet arrogant
die hoogte
in
lere skiet parallel
sporte vas gegespe
dubbel in staal geskroef
skyns son toe
eerste
tweede sport
versekerd hoër op
teen die skyns
onderstok
swaar te krag
wankel die onderstok
kop woel maag kramp
die taak is
te hoog vir my
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.