
lewe
wyn van lewe is pyn
uit blou-bloed-are
ween daar skare
hael wat plof
in harde stof
essensie van lewe is pyn
uit gryskop breinstof
gedagtes wat ontplof
geformuleer oor jare
hande met blou are
©Teárlach
3 Kommentare
-
Kiekies
Goed gedoen!
-
morne du preez
hou van jou personifikasie met tyd en die blou jare.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2019 projek