Jongste aktiwiteit:

Lykdig aan Ingrid Jonker

skitter knipoog sterretjie wink
in haar hand hou sy ‘n klippie blink

sy wou dit vir haar lief gaan gee
nou gooi sy dit maar in die see

sypel deur haar druppeltjie bloed
terwyl die onrus in haar woed

al wat sy hoor is die Niks wat wink
helaas het sy in die see verdrink

© Estelle Rubow 17/09/2017




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed