
Maart 2024 – OOP projek
Beste INKers
Ons betree Maart en is in die laaste strek van die eerste kwartaal van 2024.
Hierdie maand is ‘n vrye en oop projek sonder voorskrifte en reëls.
Daar is totale vryheid om deel te neem in al die afdelings sonder enige regulasies.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.
Skryf groete
Projekbestuurder.
*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.