Markte
Stalletjies slinger met
kopers wat loer, loer
na mense goeters
op soek na dié…
maar algemeen is
mens en goed.
Die soeke vervaal
in prys maak ultimatums
almal seevier
met armoede van siel
en liegende oë
sê dankie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.