deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Wetenskappe Share: verwante: grond Die duif en die doop 4 Julie 2020 536 gesien 0 Komentare 0hou van Energie Energie golwe in die heelal, see en eie bad spoel ewig oor my siel in simfonie. Golwe spoel onbevange deur universele donker breek dan as ligpunte deur, spat as sterre, planente en ek. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende