Jongste aktiwiteit:

Masker

op pad uit in die buitelug
sit tog op jou gesig
die een wat lag en vrolik is
jy gaan dit nodig kry
gewis…
januskop sit jou mombak op
nuuskierige oë hou ou dop
rooi-gehuilde oë agter brilglase verskuil
so gaan jy blymoedig voort
dood is lewe en lewe dood




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed