Jongste aktiwiteit:

melancholie

 

fyn staat van welwees

teenoor droefgeestige verset

wat gevoel van hartseer-moegheid

jou asem laat gryp na krampagtigheid

in melancholiestraat woon daar net haat

selfveragtende haat wat jouself verlaat

neerdrukkende neiging na distimie

aarde se neerdrukkende toestand

sy tragedié en wreedheid

maak jou analities stil

totdat jy uitbreek

uit jou introversie

strate vol wil gil

 

© Tearlach.

 

Distimie : ’n ernstige toestand van chroniese depressie wat langer as twee jaar duur

Melancholie : Swaar van gemoed en met ‘n sombere uitkyk.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed