Jongste aktiwiteit:

My held?

Was jy die Heathcliff van my gees (myself),
of die Phantom wat na onderaardse gragte
my verlei , dan wegvoer na ‘n onverwagte
donker gang en vrees?
Was jy die grinch who stole die lig
van my heilige Kersfees?

Tog wag ek met ‘n olielampie
vir die wis en vir die onwis
vir die slow-mo movie ending
van my wakker droom
se werklik wees…

© Charleine Collins 19 Februarie 2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed