Jongste aktiwiteit:

‘n Kamma-kamma rukkie ” Kammalandse tannie”

Sy vlieg op ‘n swaan se rug
hoog bo in die lug…

Wanneer mens deur kammaland loop
gaan ‘n sprokiesland voor jou oop
waar werklikheid en realiteit
nie deel is van allerdaagse tyd

Van melk en heuning
is daar in elke geur en kleur
koekies en lekkers
om van te kies en keur

Loop ‘n ou vroutjie met ‘n krom ruggie
met ‘n sak gemmer koekies in haar hand
en wanneer sy verdwyn in kamma-kamma woud
glimlag sy met net een tand wat blink in die son se goud




5 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed