deur Woordsmous vir Gedigte Merkers: Inspirerend, Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 Desember 2018 312 gesien 0 Komentare 0hou van ‘n Nota op jou kopkussing (7) As ek al die seer in jou lewe kan vind En dit alles saam in ‘n bondeltjie bind Dan gooi ek dit vêr in die diepste see En neem jou dan op my liefdesreis mee © 24/12/2018 Anton Bosch Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende