Latest Activity:

’n Wonder vind plaas

waar stilte stom aan die ewigheid hang
vind ’n wonder plaas
waar rooi-rooi duine aan hittegolwe hang
vind ’n wonder plaas
waar die vingers van die wind golfies teken
in die sand van duineland
‘ …vind ’n wonder plaas: Uit dooie grond
sien ek ’n plantjie groei’ *
——-ooo000ooo——-
(* Spreuk van C.J. Langenhoven)
(© Pieter Mostert)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post