Latest Activity:

skitterblou

skitterblou

in die fleur van ‘n uitgestrekte sterrehemel
sit ek kruisbeen op die groen oewergras
betower deur haar oë wat blou skitter

saam met die kruin
van elke nuuskierige kabbel
wat in die verbyvloei golf om te kan sien
hulle het onderlangs gefluister
gegiggel en stroomaf verdwyn

in die fleur van ‘n uitgestrekte sterrehemel
het skitterblou oë my laat swymel

©VonVillon




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post