Nagwete
maanskyn val oor
eiland rots en see beddegoed
alles is gryslig bedek
as droomstories ontpop
in skadulig
kap gir klap…
bars geluide in die nag
wat die maanlig stories afsluit
in ń moet weet dringendheid
en die soektog volg
flitslig kol helder
deurdie maanligdonker
ontbloot kaal rots en warboel beddegoed
die naak werklikheid
my drome is gesteel !
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.