Ndiyabulela Enkosi Amakeia
Uit die blou van onse hemel het die spiese neer gereën
en skree sy bloedstollend tot die kranse antwoord gee.
Deur die ver-verlate vlaktes het sy die kind saamgedra,
het sy die kleintjie en haar belofte in haar hart ge-abba.
Jou heldedaad is nou ‘n roepstem,’n les om by te baat;
jou woord was jou eer – Ndiyabulela Enkosi Amakeia.
4 Kommentare
-
-
Viooltjie
Goed gedoen. Baie mooi
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Ongelooflik mooi gepen! Baie dankie vir jou bydrae tot die Amakeia projek