Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nét genade

Deur Elize Kruger
Datum gepubliseer: 1 Oktober 2022 Aantal woorde: 41 64 Kere gelees 3

eers véél later sou ek weet dat
net soos wildeblomsade
in kliphard gekompakteerde grond
dormant, stom lê en wag
dat somerreën sal kom
ook in ‘n leeggebloeide mensehart
‘n Boesmanland na droogte
weer reserweloos sal blom

©️Elize Kruger
1 Oktober 2022




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 24
Kommentaar telling: 5

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 212 gaste aanlyn

Bydraes – Argief