Neurielied
Neurielied (4de skryfkompetisie)
In my gedagtes
is jou beeld
vir ewig vasgevang
in my hart
‘n stukkie verlange
w
a
n
t
jy was
is
sal altyd
die onaantasbare
neurielied
van my hartsnare wees…
©PcV
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.