Jongste aktiwiteit:

Newelbestaan

Newelbestaan

Alles is vaag,abstraksie ’n ewige mistigheid
synde gestremd
die IK laag,
die lewe ‘n grys newelbestaan
op ‘n eentonige lang gelyke baan
sonder hoogtes van skerp insig,
geen dieptes wat roep om lig
die woorde bly gesluit
so swyg snaar en fluit
en staan voor toe deure en ween
oor die noodlot se newelgeen—-
Ontsluier bevry sal hul eendag onderskei
met helder oog en verstand vinnig
skerpsinnig
woord en lied
snaar en fluit geniet
alles intens belewe
en skeppend gedrewe
die volle lewe omhels en ontgin—

Janetta – Helena [Babs] ©




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed