Noodlottig beroof
My huis was gesluit
jy staan in my knus kombuis
voete in my bloed.
3 Kommentare
-

Elroux
Met min woorde se jy so baie
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
My huis was gesluit
jy staan in my knus kombuis
voete in my bloed.
Met min woorde se jy so baie
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek