Jongste aktiwiteit:

Nooi in rooi.

Nooi in Rooi

Ek ontmoet ‘n nooi, sjoe, sy lyk so mooi.Volgeklee in rooi.

Sy sweef soos die wind, ek moes my hartklop vind.

Op hoë hakke kom sy nader. Onder haar hoed sien ek sy smeek vir genade.

Ek hou my hande: “Kan ek help?”Sy kykop en sê: “Ek is op.

Nooi in rooi pas het jy mygroot vraag voltooi.

Dit was al die tyd net jy, Grietjie van die plaas. Jou pa is oom Hans.

Waarom dan jou vellies ruil vir iets wat byt?

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed