Jongste aktiwiteit:

Tou van geloof

Tou van geloof

Knieë voos gekruip klou vas aan ‘n bietjie hoop. Dit is hoe die lewe verloop.

Op my knieë wil ek bly; op my voete van geloof wil ek staan.

Elke dag sê ek dankie –ek het nog ‘n dag om my lig te laat skyn.

Donker is die wêreld, swaar ons gemoed.

Klou aan die tou van geloof; hou aan om die Here te loof.

Deur: Ryno dy Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed