Jongste aktiwiteit:

Skepe van drome

Skepe van drome.

Op skepe van drome het jy gevaar, net die beste wou jy hê.

Elke dag bou jy aan jou koninkryk van pennies en ponde.

In geld wou jy swem, elke mylpaal moes jy behaal.

Verdrink in jou mensgemaakte mag het jy gesink – sonder om te dink. Ware rykdom – liefde en .geluk het jy gemis

Al wat oorbly, is geraamtes in ‘n kis.

Geluk lê nie in.die wêreld van geld, maar diep begrawe in die skatkamer van die hart.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak