Jongste aktiwiteit:

Sekonde van tyd

Sekonde van tyd.

Vroegmore tik-tok die tyd, dan kom die gong. Jy kondig ‘n nuwe dag aan.

Pienk kleure groet die môre. Die son skyn nog sag, liggies oor die wêreld

‘n Dag vol lag kom skielik tot ‘n einde ‘n asem blaas uit.

tyd staan stil, vir net ‘n sekonde.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak