Jongste aktiwiteit:

nooit klaar

voor in die saal pryk die rose sterk
agter die saal groei die boete bossies sterk
weldra sak die gordyn se purper rooi
oor die horison van die see in goue plooi

voor almal het hul verklaar die tyd is daar
voor menigtes was die skrif teen die muur
vir pyn en lyding was daar egter geen kuur
swoeg en sweet en hef aan kry nooit klaar

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed