Nuwe Jaar Tanka
‘n Nuwe begin
wanneer die horison kleur
in wonder ontwaak
versprei die son se strale
‘n nuwe jaar wat ontvou
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
‘n Nuwe begin
wanneer die horison kleur
in wonder ontwaak
versprei die son se strale
‘n nuwe jaar wat ontvou
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek