Tanka 2
(goud)
immer edeltin
en bruis die oseane,
baar kraakvars branders
wat die nuwe dae groet –
soutwater word vonkelwyn
© Carma Shaw
28 Januarie 2019
4:52
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
(goud)
immer edeltin
en bruis die oseane,
baar kraakvars branders
wat die nuwe dae groet –
soutwater word vonkelwyn
© Carma Shaw
28 Januarie 2019
4:52
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek