Jongste aktiwiteit:

Ongeluk

reisgenote
die twee doppe
totaal van mekaar afhanklik

een dop is
verbeeld in kilowatt kragte
die ander in IK trappe

in doppe vasgevang
druis die meganiese,
die breinselle tot rus

saam as een
skiet die doppe
dus die pad af

altwee doppe breek
een lek olie
die ander bloed




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed