
Klankfees
Eksentrieke semantiek
tot klanke gegiet,
om vermaak te bied
wat weerklink as gevoels-fonetiek…
Mistieke ou lirieke wat jou wink
en noot-vir-noot sielsgenot skink
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Fees projek