Hoë Reën
wolke in die kaap
plat gewaai sif watta
nat om bome
laat varings mat
en mense sat
wolke oor die hoëveld
gebou met felle hitte
hoog bo die rante
in hul tulband tronke
grom die vog
uit die klam grond
ń vars stof reuk
wat verfris
as eerste spatsels
en trane val
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.