
Onseker Oes
Langs die wal
van die groot dam
waar vissermans dieper
as die oppervlak
ń oes sien.
Onder woel die vis
in ń anemoon sloop
wag om planton
in vroë oggend
te oes.
Die boot tref woeste
brander wind,
die sloop verdonker
in sand geskepte stroom.
geen oes
vir nou.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.