Jongste aktiwiteit:

Onvermoë

omvou

in uniform en swart skoene

agter ń gedrukte vraestel

 

sit ek en staar

na doofstom bure

wat vrae beantwoord

 

die is bure vreemdelinge

die vraestel is grieks

my binnegoed kramp

 

al wat ek onthou

is die duidelike opdrag

begin nou!




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed