deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Drome Dag en Nag Kersfees 12 Februarie 2023 415 gesien 0 Komentare 0hou van Skou Dans die mense dans op maat van doem doem tot by ń Mozart minuet hul ledemate swaai in maat op allerlei ritmes met geselle sonder tal sonder musiek verstar die ledemate dis te moeilik om in stilte te dans Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende