deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie Share: verwante: grond Die duif en die doop 21 Februarie 2021 523 gesien 0 Komentare 0hou van ou hande – bewerige rinkink van ou hande wat skink geur van rooibos tee hang in lug oor see – op stoepie wat kyk oor baai en trots pryk sit bewerige hande gesels oor lande – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende