Jongste aktiwiteit:

ou man


vermaerde ou man
hang jy die adder nog by sy stert
herken jy die voël nog deur sy kwert
rittel en kraak jou rammelkas van ribbes
wat verdroog in aardse woestyn winde
vergeel jou gebit tot los geel pilare
waar is jou einde dan voorspel
sal jy dalk sien poorte van hel
of gaan jy vashou aan ‘n lap
wat triomfantelik flap

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed