oudword
oorbodig, oortollig, afgelê
gister nog op die kruin van sukses
vandag op die ashoop van werkloosheid
gister nog genoeg geld om oor te klae
vandag nooit genoeg vir huisgeld
sonder hulp, sonder raad
maklik sonder hoop
dan val wêreld
maklik om
berge
val
op my
rotse verberg
my verleentheid
hoe het ek hier
gekom
so
alleen
wekroep
vir almal
oppad
na
aftree
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.