Paljas
ek verander in n nar
n traan kleef teen my wang
– verstarde gedagtes-
[jy het my kwansuis liefgehad]
grap
als ontaard nou in n sirkus
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
ek verander in n nar
n traan kleef teen my wang
– verstarde gedagtes-
[jy het my kwansuis liefgehad]
grap
als ontaard nou in n sirkus
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2019 projek