Jongste aktiwiteit:

perspektief

uit die hoek van my oog
sien ek ‘n veldmuisie rond sluip
in sy oogpunt is hy heel veilig
uit my oogpunt is hy ‘n pes
in die veld is hy veilig
tot bruin valkie kom
in my huis
waar
hy
nou
is
soek
hy
sy
dood

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed