Jongste aktiwiteit:

pole

.
noord van my duin
lê die blou see in die baai
agter my lê duineveld
verberg nog ‘n baai
.
as inkommer
is dit aanvanklik moeilik
om rigting te hou hier
wat jy sien verwar
.
skepe wat voor anker lê
in st helenabaai lê mos noord
en agter is saldannah baai
daartussen lê duine
.
rustigheid van die see
bring darem na ‘n rukkie rus
jou kompas pas mos aan
by my duin se bestaan
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed